Wat gebeur waar tydens die feesnaweek?

CEDERBERG ROOIBOS KUNSTEFEES
Donderdag, 20 tot Sondag, 23 Oktober 2016

ATKV-Rieldansers: Saterdag, 22 Oktober - voor die museum

ATKV-Rieldans Semi-finale: Saterdag, 22 Oktober - Skougronde

Blomkerk: Handgemaakte artikels, Rooibos-produkte en LAPA-boekuitstalling

Clanwilliam Kunshuis: Hoofstraat

Donkiekarritte: Kom ry saam op ’n donkiekar in Parkstraat, Vrydag, 21 Oktober en Saterdag, 22 Oktober

Finbond Kunssentrum vir die Jeug: Kom besigtig die feesuitstalling

Kuiertuin: Vrydag, 21 en Saterdag, 22 Oktober - agter die Toerismekantoor en Theo se Plek, Hoofstraat. Etes en kontantkroeg beskikbaar

Musiek in Kuiertuin: Vrydag, 21 Oktober - DJ Musiek, Clanwilliam Steel Band, Die Wildberries, Nic Stevens

Musiek in Kuiertuin: Saterdag, 22 Oktober - Cederberg Idols, Clanwilliam Steel Band, Michael Visser, Die Wildberries, Dobbelsteun, Cederberg Idols Finaal, Viljoen Retief

Michael’s on Park: Restaurant in Parkstraat

Nancy’s Tea Room: Teekamer en geskenkwinkel, Hoofstraat

NetMar: Groot verskeidenheid Rooibos-produkte van die omgewing, naald- en handwerkwinkel, Voortrekkerweg 4

Ou Tronk Museum: Besoek die Leipoldtkamer, Tolla se Kamer en die Rooiboskamer

Reinholds Restaurant: À la carte-spyskaart, Hoofstraat

Rooibos Bpk: Donderdag, 20 en Vrydag, 21 Oktober, Rooibosstraat 5 - oudiovisuele aanbiedings oor die verbouing van Rooibos, Rooibos-winkel. Bespreek by 027 482 2155

Stalletjies: Vrydag, 21 en Saterdag, 22 Oktober - Hoofstraat. Van kontreikos en plaaslike produkte tot by kunswerk en handgemaakte artikels. Navrae: Tel. 027 482 1090. Voltooi asb die aansoekvorm en stuur so spoedig moontlik terug na cederbergtourism1@gmail.com

Strassbergers Skoene: Donderdag, 20 tot Saterdag, 22 Oktober