Kuiertuin

Agter Toerismekantoor en Theo se Plek

Heerlike etes en kontantkroeg sal beskikbaar wees

VRYDAG, 21 OKTOBER 2016

16:00 - DJ Musiek
19:00 - Sharoney
20:00 - Len Muller
21:00 - Die Wildberries
22:00 - Nic Stevens
23:00 - Ray Dylan
24:00 - DJ Musiek

Kaartjies: R50 vir volwassenes en R20 vir skoolgaande kinders

SATERDAG, 22 OKTOBER 2016

12:00 - Local Bands (Steelband)
14:00 - Dobbelsteun
15:00 - Michael Visser
16:00 - Dobbelsteun
17:00 - Michael Visser
18:00 - Dobbelsteun
19:00 - Waldo Lotz
20:00 - Die Wildberries
21:00 - Waldo Lotz
22:00 - Die Wildberries
23:00 - Dobbelsteun
24:00 - DJ Musiek

Kaartjies: R75 vir volwassenes en R40 vir skoolgaande kinders